Kerk
Wikimedia dubbelsinnige bladsy
Kerk (vanaf Grieks: Kyriakos = "van die heer") kan na een van die volgende verwys:
- Kerk (gebou), gebou vir Christelike eredienste.
- Kerk (organisasie), gemeenskap van Christene.
- Kerkbywoning, godsdiensoefening in 'n kerk (om kerk te hou).
Sien ook
wysigSien kerk in Wiktionary, die vrye woordeboek. |