Kerk van Koning Karel die Martelaar
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kerk van Koning Karel die Martelaar (Engels: Church of King Charles the Martyr) is 'n kerk in Royal Tunbridge Wells, Engeland. Die kerk is as "graad 1" gelys, wat beteken dit is ’n gebou van buitengewone belang. Dit is toegewy aan Karel I van Engeland.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "The Church of King Charles the Martyr". English Heritage. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2013. Besoek op 1 Maart 2013.