Dr Kgosi Letlape is 'n oftamoloog (oogarts), gesondheidsorgleier en parlementslid in Suid-Afrika.

Loopbaan

wysig

Hy is die voormalige president van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA). Hy het die Africa Medical Association (AMA) in 2006 gestig, en is voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMA), voormalige president van die World Medical Association (WMA) en voormalige uitvoerende direkteur van die Tshepang Trust.[1] Hy dien ook as 'n lid van The Global Hygiene Council.[2]

Hy is op 14 Junie 2024 ingesweer as 'n Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika wat ActionSA verteenwoordig.[3]

Verwysings

wysig
  1. "Ophthalmologist, Executive Director of the Tshepang Trust & Golf Enthusiast: Dr. Kgosi Letlape". Tshepang Trust. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2011. Besoek op 21 April 2010.
  2. "Dr Kgosi Letlape". Hygiene Council. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2008. Besoek op 21 April 2010.
  3. "ActionSA Finalises Lists that Will Fight For South Africans As Unofficial Opposition". ActionSA.

Eksterne skakels

wysig