Khanyisile (Kanyi) Mbau (gebore 15 Oktober 1985) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-gasvrou en kunstenaar.

Khanyi Mbau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Khanyisile Mchunu
Geboorte 15 Oktober 1985 (1985-10-15) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Ouers Menzi Mcunu (vader)
Lynette Sisi Mbau (moeder)
Lewensmaat Mandla Mthembu ​(getroud 2006; skei 2009)
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger en skrywer
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het bekendheid verwerf as die tweede Doobsie in die SABC2-sepie Muvhango (2004-2005);[1] as Mbali in die SABC1-sepie Mzansi en SABC1 se mini-reeks After Nine. Vanaf 2018 is sy die gasvrou van die SABC3-vermaakprogram The Scoop, The Big Secret op BET Africa en speel Tshidi in Mzansi Magic se Abomama.[2]

Verder is sy bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness Is a Four-letter Word (2016) en She is King (2017).

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 2016: Happiness Is a Four-letter Word
  • 2017: She is King

Televisiereekse

wysig
  • 2013: Katch It with Khanyi
  • 2015–2016: Muvhango
  • 2017: The Scoop
  • 2018: Beach Slap
  • 2018–2019: Uzalo
  • 2018–2019: Scandal
  • 2021: Happiness Ever After
  • 2022: Young Famous & African

Eksterne skakels

wysig

Verwysings

wysig
  1. Karen, Carol (26 April 2019). "Khanyi Mbau Biography: Age, Siblings, Daughter, Brother, Dresses, Cars, House and Net Worth". briefly.co.za.
  2. TshisaLIVE (31 Augustus 2017). "Khanyi Mbau to host new show that unveils dark secrets". Times Live. Besoek op 23 Maart 2018.