Khumba
2013 film deur Anthony Silverston
Khumba is 'n rekenaar geanimeerde familie-film van 2013 wat deur Anthony Silverston geregisseer is. Dit is die tweede film deur Triggerfish Animation Studios.[3]
Khumba | |
---|---|
Regisseur | Anthony Silverston |
Produksieleier |
|
Draaiboek |
|
Met | |
Musiek deur | Bruce Retief |
Redigeerder | Luke MacKay |
Verspreider | Millennium Entertainment (Verenigde State) Cinema Management Group (Suid-Afrika) Indigenous Film Distribution (Internasionaal) |
Speeltyd | 85 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 20 miljoen[1] |
Bruto wins | VS$ 28.42 miljoen[2] |
IMDb-profiel |
Rolverdeling
wysig- Jake T. Austin as Khumba die Sebra (gebaseer op die karakter Marty die Sebra)
- Steve Buscemi as Skalk die Wildehond
- Loretta Devine as Mama V die Wildebeest
- Laurence Fishburne as Seko die Zebra
- Richard E. Grant as Bradley die Volstruis
- AnnaSophia Robb as Tombi die Zebra
- Catherine Tate as Nora die merinoskaap
- Liam Neeson as Phango die Luiperd
- Anika Noni Rose as Lungisa die Zebra
- Ben Vereen as Mkhulu die Sebra
- Charlie Adler as Dassie leier.
- Dee Bradley Baker as Meerkat Vader
- Jeff Bennett as Haas
- Jennifer Cody as Fifi die Sebra
- Greg Ellis as Thabo die Sebra
- Roger L. Jackson as die Black Eagle
- Juanita Jennings as Zuki die Sebra
- Sindiwe Magona as Gemsbok Healer
- Alexander Polinsky as Nigel die Sebra
- Joey Richter as Themba die Sebra
- Sam Riegel as Jock die Sebra
Vrystelling
wysigDie film is vrygestel in teaters in Suid-Afrika op 25 Oktober 2013 en was vrygestel op DVD op 11 Februarie 2014. Die film het ook verskyn by die TIFF op 8 September 2013.
Verwysings
wysig- ↑ Mallory, Michael (15 November 2013). "Khumba Earns Its Stripes". Animation Magazine. Besoek op 8 Maart 2014.
Khumba was made for less (some whisper considerably less) than $20 million, roughly the P&A cost of a big-studio toon feature.
- ↑ "Khumba (2013)". Box Office Mojo. Besoek op 4 Desember 2014.
- ↑ "The Film Catalogue". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2017. Besoek op 16 Oktober 2020.