Kizan
Kizan (Russies: Кизань) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Tatarskaja Basjmakofka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in die gebied, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die naam van 'n nabygeleë rivier.
Kizan Кизань | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°13′42″N 48°00′25″O / 46.22833°N 48.00694°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Priwolzjski |
Bevolking | |
• Totaal | 92 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416464 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 was daar 92 inwoners op Kizan. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 74 | 80,4% |
Tartare | 12 | 13% |
Onbekend | 6 | 6,5% |
Totaal | 92 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Julie 2023.