Klapmuts-tolbos
Die Klapmuts-tolbos (Leucadendron verticillatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Kaapse Vlakte by Hercules Pillar, Muldersvlei en Fisantekraal.
Klapmuts-tolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucadendron |
Spesie: | L. bonum
|
Binomiale naam | |
Leucadendron bonum | |
Sinonieme | |
|
Die struik word 2 m hoog en blom van September tot Oktober. Die plant vrek in 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na die grond na 'n brand. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur insekte bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik op gelyk gebiede, in droë sand oor klei grond op hoogtes van 130 - 150 m.
In Engels staan dit as die Klapmuts conebush bekend.
Galery
wysigVerwysings
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klapmuts-tolbos.