Klas 10-stoomlokomotief
Die Klas 10 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is.
SAR Klas 10 no. 738 by die Sydenham-depot, 4 September 1966 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | North British Locomotive Company |
Serienommer | 16194-16203, 16226-16230[1] |
Model | CSAR Klas 10 |
Klas | CSAR Klas 10, SAR Klas 10 [2] |
Vervaardig | 1904 |
Aantal gebou | 15 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-6-2 "Pacific" [3] |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1 067 mm) |
Voorwielomtrek | 724 mm (28,5 dm) |
Dryfwielomtrek | 1 570 mm (62 dm) |
Agterwielomtrek | 838 mm (33 dm) |
Wielbasis | Totaal: 17.170 m Enjin: 3.302 m gekoppel 9.195 m totaal Tender: 1.397 m boegie 5.105 m totaal |
Lengte | 19.679 m |
Hoogte | 3.912 m |
Raamwerk | Plaatraamwerk |
Asbelasting | 15.7 t op die 2de & 3de drywers |
Massa op dryfwiele | 46.7 t |
Lokomotiefmassa | 73.9 t |
Tendermassa | 21.8 t leeg 50.1 t gelaai |
Gesamentlike massa | 124.1 t gelaai |
Tendertipe | XM2 - XC, XC1, XD, XE, XE1, XF, XF1, XF2, XJ, XM, XM1, XM2, XM3, XM4, XP1, XS toelaatbaar 2-asboegies, 864 mm wiele Lengte: 7.915 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 10.2 t |
Waterkapasiteit | 18 000 ℓ |
Stoomketel | 1.391 m binnediameter 5.652 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 310 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 3.252 m2 |
92 buise 57.1 mm diameter 18 buise 133 mm diameter totaal 135.917 m2 | |
– Vuurkas | 11.613 m2 |
147.530 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 35.675 m2 |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 495 mm boor 711 mm slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 109 kN (47 470 lbk) teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 15 |
Vlootnommer(s) | CSAR 650-664, SAR 732-746 [4] |
Afleweringsdatum | 1904 |
Eerste tog | 1904 |
Uitdiensdatum | 1972 |
in 1904 het die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë vyftien Klas 10 stoomlokomotiewe met 'n 4-6-2 "Pacific"-tipe wieluitleg in diens geplaas. In 1912, toe hulle opgeneem is in die Suid-Afrikaanse Spoorweë, is hulle hernommer maar het hul Klas 10 klassifikasie behou. [5]
-
CSAR Klas 10 no. 651, later SAR no. 733, 1907
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas 10-stoomlokomotief.
Verwysings
wysig- ↑ North British Locomotive Company werkslys
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig, p. 12
- ↑ Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 130–132. ISBN 978-0-7153-5382-0.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112. pp. 51-52