Klas 7E-lokomotief
Klas 7E is 'n tipe elektriese lokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik word in Suid-Afrika. Die lokomotief gebruik 25 kV 50 Hz wisselstroom. Daar is drie subklasse in die klas.
No. E7067 in Spoornetoranje by Beaufort-Wes, Wes-Kaap op 2 Augustus 2007 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Elektries |
Ontwerper | 50 c/s Group |
Vervaardiger | Union Carriage & Wagon |
Model | 50 c/s Group 7E |
Klas | Klas 7E |
Vervaardig | 1978-1979 |
Aantal gebou | 100 |
Bouspesifikasies | |
UIC wielklassifikasie | Co-Co |
Spoorbreedte | Kaapspoor (1,067 m) |
Bogies | 4.400 m |
Wielbasis | 13,800 m |
Lengte | 18,465 m |
Breedte | 2,896 m |
Hoogte | 4,200 m pantograwe neer |
Asbelasting | 21 000 kg |
Lokomotiefmassa | 123 500 kg |
Kragverkryging | Pantograwe |
Traksiemotors | Ses MG 680 |
Transmissie | 20/117 ratverhouding |
Werkverrigting | |
Maksimumspoed | 100 km/h |
Kraglewering | Per motor: 540 kW 1 uur 500 kW deurlopend Totaal: 3240 kW 1 uur 3000 kW deurlopend |
Trekkrag | 450 kN wegtrek 319 kN 1 uur 300 kN deurlopend [1] |
Lokomotiefremme | Reostaties [2] |
Lug en vakuum | |
Lokoremkrag | 210 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë Spoornet Transnet Freight Rail PRASA |
Kragklas | 25 kV 50 Hz wisselstroom |
Aantal in klas | 100 |
Plek gebruik | Suid-Afrika |
Afleweringsdatum | 1978-1979[1] |
Eerste tog | 1978 |
Galery
wysig-
Klas 7E no. E7058 in Swartkops, Port Elizabeth, 22 April 2013
-
No. E7008 trek 'n goederetrein naby Die Put, omtrent 16 km suid van De Aar, 2 Mei 1985
-
No. E7061 in Beaufort-Wes, 16 September 2009
-
No. E7047 in Spoornetblou, Beaufort-Wes, 1 Mei 2006
-
No. E7100 in De Aar, Noord-Kaap, 26 Augustus 2007
-
No. E7010 in Shosholoza Meyl-kleure in die Edwin Swales-werkswinkel, Durban, KwaZulu-Natal, 4 Junie 2010
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 South African Railways Index and Diagrams: Electric and Diesel Locomotives, 610mm and 1065mm Gauges, Ref LXD 14/1/100/20, 28 Januarie 1975, soos gewysig
- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. pp. 129–131. ISBN 0869772112.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas 7E-lokomotief.