Klas GL Garratt-stoomlokomotief
Die Klas GL Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op 60-pond spoorlyne en 8 van die lokomotiewe is afgelewer van 1929-1930. Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk en kon 31 800 liter water voor en agter dra.
Klas GL 2351 Princess Alice | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Beyer, Peacock and Company |
Serienommer | 6530-6531, 6639-6644 |
Model | Klas GL [1] |
Vervaardig | 1929–1930 |
Aantal gebou | 8 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-8-2+2-8-4 "Double Mountain" Garratt |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 28 1/2 duim (724 mm) |
Dryfwielomtrek | 48 duim (1 220 mm) |
Agterwielomtrek | 33 duim (838 mm) |
Wielbasis | Totaal: 25.476 m Enjins: 4.039 m gekoppel 8.433 m in totaal |
Lengte | 27.632 m |
Hoogte | 3.962 m |
Raamwerk | Staafraam, 12.649 m tussen spilpunte |
Asbelasting | 19.1 t op die 6de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 147.2 t |
Lokomotiefmassa | 214.4 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 12.2 t |
Waterkapasiteit | 21 100 ℓ voor 10 700 ℓ agter |
Stoomketel | 2,134 m binnemaat 4.432 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 380 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 6.968 m2 |
263 buise van 50,8 mm 50 buise van 140 mm | |
2.341 m2 | |
– Vuurkas | 32.2 m2 insluitende 2 Nicholson siffies & 2 boogbuise |
315.499 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 77.6 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 559 mm (22 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag[2] |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 350 kN (78 650 lbk) teen 75% stoomketeldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 8 |
Vlootnommer(s) | 2350-2357 |
Afleweringsdatum | 1929-1930 |
Eerste tog | 1929 |
Onttrekkingsdatum | 1972 |
Galery
wysig-
No. 2351 by Camfer op die Montagupas tydens 'n toeriste-uitstappie, ongeveer jaar 2001.
-
SAR no. 2352 uitgestal by die "Manchester Museum of Science and Industry".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas GL Garratt-stoomlokomotief.
Verwysings
wysig- ↑ Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. ISBN 0869772112.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig