Klas H-tenklokomotief
Die Suid-Afrikaanse Klas-H 4-10-2T tenkstoomlokomotief is deur G.W. Reid van die Natalse Regeringspoorweë (NGR) ontwerp. Die lokomotief het 'n aantal nuwe eienskappe gehad, dus is een lokomotief in 1899 bestel vir proefnemings. Tussen 1901 en 1903 is nog eenhonderd lokomotiewe deur die NGR bestel.[2]
NGR Klas C nr. 171 c. 1903, SAS Klas H nr. 253 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | Dübs and Company North British Locomotive Company |
Serienommer | Dübs 3835, 4040-4064, 4118-4141, 4254-4278, 4310-4329 NBL 15723-15727 |
Vervaardig | 1899-1903 |
Aantal gebou | 101 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-10-2T "Reid Tenwheeler" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
Dryfwielomtrek | 1140 mm (45 dm) |
Agterwielomtrek | 654 mm (253⁄4 dm) |
Min. draaisirkel | 91,4 m (300 vt) |
Wielbasis | 9,296 m - Totaal 1,626 m - poniedraaistel 5,080 m koppeling. |
Lengte | 11,430 m oor koppelings |
Hoogte | 3,810 m |
Asbelasting | 12,4 t op die tweede drywer |
Massa op dryfwiele | 55,7 t |
Lokomotiefmassa | 70,0 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 4,1 t |
Waterkapasiteit | 8500 liter |
Stoomketel | 1419 mm binneomtrek 3150 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 1210 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,965 m2 |
287 buise met 44 mm omtrek 126,2 m2 | |
– Vuurkas | 12,52 m2 |
138,8 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 243 mm (19 dm) boor 686 mm (27 dm) slag |
Klepwerk | Allan |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 126,5 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë, Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | NGR: 101, SAS: 93 |
Vlootnommer(s) | NGR: 149-249 SAS: 232-324 |
Bynaam | Reid Tenwheeler, Walloper |
Afleweringsdatum | 1899-1903 |
Eerste tog | 1899 |
Onttrekkingsdatum | 1977 |
Verwysings
wysig- ↑ "3ft 6in SAR Class H Tank Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 17 Julie 2015.
- ↑ Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (in Engels) (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 123–124. ISBN 978-0-7153-5382-0.