Klas MB Mallet-stoomlokomotief
Die Klas MB Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë en in diens gestel in 1910 om swaar vragte op die KwaZulu-Natal hooflyn te trek. Daar was vyf lokomotiewe deur die Amerikaanse maatskappy American Locomotive Company gebou. Hulle is soortgelyk aan Klas MA maar het 'n groter stoomketel gehad en kon meer steenkool dra.
NGR Mallet no. 337, later Suid-Afrikaanse Klas MB no. 1602, om en by 1918 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | American Locomotive Company |
Vervaardiger | American Locomotive Company |
Serienommer | 48337-48341[1] |
Model | NGR Mallet |
Klas | Klas MB |
Vervaardig | 1910 |
Aantal gebou | 5 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-6-0 Mallet |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 28 1⁄2 duim (724 mm) |
Dryfwielomtrek | 45 1⁄2 duim (1,160 mm) |
Wielbasis | Totaal: 18.523 m Enjin: 2.540 m gekoppel 10.109 m totaal Tender: 1.778 m boegie, 5.436 m totaal |
Lengte | 21.057 m |
Hoogte | 3.789 m |
Raamwerk | staafraam |
Asbelasting | 17.0 t op 6de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 83.5 t |
Lokomotiefmassa | 91.4 t gelaai |
Tendermassa | 45.7 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 10.2 t |
Waterkapasiteit | 18,000 l |
Stoomketel | 1.727 m binnemaat 5.067 m binnelengte |
Stoomketeldruk | 1 380 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 4.227 m2 |
260 buise van 57.1 mm diameter | |
– Vuurkas | 14.363 m2 |
250.913 m2 | |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 711 mm (28 dm) boor, 660 mm (26 dm) slag[1][2] |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 199.0 kN teen 50% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 5 |
Vlootnommer(s) | NGR 337-341 SAR 1602-1606 [3] |
Plek gebruik | KwaZulu-Natal |
Afleweringsdatum | 1910 |
Eerste tog | 1910 |
Onttrekkingsdatum | 1924 |
Die lokomotiewe is in 1924 uit diens gestel.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas MB Mallet-stoomlokomotief.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.) pp. 13-14. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. pp. 84-85. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2