Klas ME Mallet-stoomlokomotief
Die Klas ME Mallet-stoomlokomotief is gebruik deur die Sentrale Suid-Afrikaanse Spoorweë en in diens gestel om op 45-pond spoorlyne te werk. Daar was slegs een lokomotief bestel vanaf die North British Locomotive Company in 1912. Hierdie lokomotief was uniek omrede al vier die silinders hoëdruk tipes was; die standaard Mallet-lokomotief het twee hoëdruk silinders agter gehad en twee laedruk silinders aan die voorkant.[1][2]
SAR Klas ME no. 1618, om en by 1912 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Central South African Railways |
Vervaardiger | North British Locomotive Company |
Serienommer | 19355[1] |
Model | CSAR Mallet |
Klas | SAR Klas ME |
Vervaardig | 1912 |
Aantal gebou | 1 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-6-6-2 Mallet |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1,070 mm (42 1⁄4 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Wielbasis | Totaal: 17.818 m Enjin: 2.591 m per gekoppelde deel, 11.659 m totaal Tender: 1.397 m boegie, 4.445 m totaal |
Lengte | 20.304 m |
Hoogte | 3.912 m |
Raamwerk | Plaatraam |
Asbelasting | 10.1 t per drywer |
Massa op dryfwiele | 5.5 t |
Lokomotiefmassa | 73.3 t |
Tendermassa | 38.2 t |
Gesamentlike massa | 111.5 t |
Tendertipe | 2 asboegie 864 mm wiele |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 6.1 t |
Waterkapasiteit | 14,000 l |
Stoomketeldruk | 1 170 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 2.973 m2 |
90 buise van 57.1 mm diameter 124.490 m2 | |
– Vuurkas | 10.684 m2 |
135.174 m2 | |
Oorverhittersoort | Schmidt |
Oorverhitteroppervlak | 32.144 m2 |
Silinders | Vier |
Silindergrootte | 381 mm (15 dm) boor 584 mm (23 dm) slag |
Klepwerk | Walschaerts[2] |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 139 kN teen 50% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë [1] |
Aantal in klas | 1 |
Vlootnommer(s) | 1618 [1][3] |
Afleweringsdatum | 1912 |
Eerste tog | 1912 |
Onttrekkingsdatum | 1937 |
Die lokomotief is toegerus met Walschaerts-klepratwerk en is superverhit. Dit is oorgedra na die Suid-Afrikaanse Spoorweë toe dit tot stand gekom het.
Die lokomotief is in 1937 uit diens gestel.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas ME Mallet-stoomlokomotief.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1st ed.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 21–22. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ 2,0 2,1 Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. pp. 84-85. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
- ↑ Klassifikasie van S.A.S. lokomotiewe met hernommeringslyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 15, 46