Klein-Sandrivier
Die Klein-Sandrivier is 'n sytak van die Sandrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier, ook genoem die Mohlomobe, ontspring teen die hange van die Drakensberg naby die natuurskone God's Window in Oos-Transvaal.
Klein-Sandrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sandrivier |
Oorsprong-hoogte | 517 m |
Koördinate: 24°40′38″S 31°6′52″O / 24.67722°S 31.11444°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.