Klein-Sandwoestyn
Die Klein-Sandwoestyn ('n voorlopige biostreek),[1][2] is 'n woestyn wat in Wes-Australië geleë is. Dit lê suid van die Groot -Sandwoestyn, en wes van die Gibsonwoestyn.
Die biostreek is oos van die Groot Noordelike Hoofweg, suid van Newman geleë, ongeveer 200 km noord van Wiluna. Na die noorde lê die Karlamilyi Nasionale Park.
Die naam is afkomstig van sy nabygeleë ligging aan die Groot-Sandwoestyn, maar wat kleiner is as die Groot-Sandwoestyn, en soortgelyke fauna en flora en landvorms het.
Beide die Groot-Sandwoestyn en die Klein-Sandwoestyn word deur die Canning Stock-roete deurkruis.
Die Mandilara inheemse bevolking word met hierdie streek verbind.[3]
Sien ook
wysigVerdere leesstof
wysig- Thackway, R and I D Cresswell (1995) An interim biogeographic regionalisation for Australia : a framework for setting priorities in the National Reserves System Cooperative Program Version 4.0 Canberra : Australian Nature Conservation Agency, Reserve Systems Unit, 1995. ISBN 0-642-21371-2
Verwysings
wysig- ↑ Environment Australia. "Revision of the Interim Biogeographic Regionalisation for Australia (IBRA) and Development of Version 5.1 – Summary Report". Department of the Environment and Water Resources, Government of Australia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2006. Besoek op 31 Januarie 2007.
- ↑ IBRA Version 6.1 Geargiveer 8 September 2006 op Wayback Machine data
- ↑ Hercock, Marion (2009) Born in the desert : the land and travels of a last Australian nomad with insights from Dadina Brown. Carlisle, W.A. : Hesperian Press. From the blurb and library summary catalogue summary:of a last Aboriginal nomad with a history and geography of the Little Sandy Desert.... Dadina Georgina Brown was born in that desert, but outside the bounds of her Mandilara aboriginal tribe