Kleine Kuppe
Kleine Kuppe (Afrikaans: Klein Heuwel) is 'n woongebied wat in die suide van Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë is.[1] Kleine Kuppe is 'n middelklasbuurt wat begrens word deur die buurte Olympia in die noorde en Cimbebasia in die weste. Die Engelsmedium privaatskool Windhoek Gymnasium (deel van Curro) het 'n kampus in Kleine Kuppe.[2]
Kleine Kuppe | |
---|---|
Voorstad | |
Kleine Kuppe Uitbreiding 1 | |
Koördinate: 22°37′16″S 17°06′03″O / 22.62111°S 17.10083°O | |
Land | Namibië |
Streek | Khomas |
Stad | Windhoek |
Kiesafdeling | Windhoek-Wes |
Stigting | 1980's |
Skakelkodes | 61 |
Natuurlike en Ontspanningsfasiliteite
wysigDaar is 'n 1 km staproete in Kleine Kuppe wat in Okandekastraat begin,[3] sowel as die Haven-dieretuin.[4]
Verwysings
wysig- ↑ Kleine Kuppe Map
- ↑ "www.windhoekgymnasium.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2010. Besoek op 5 Desember 2019.
- ↑ "www.visitwindhoek.net". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2010. Besoek op 5 Desember 2019.
- ↑ "www.visitwindhoek.net Haven Zoological Park". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2010. Besoek op 5 Desember 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |