Kleineilandrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kleineilandrivier is 'n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville geleë. Dit mond in die plantasies uit in die Bietourivier.
Kleineilandrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Monding-hoogte | 138 m |
Koördinate: 33°58′45″S 23°14′10.6″O / 33.97917°S 23.236278°O |
Eksterne skakels
wysig- Google-kaart van Kleineilandrivier se monding by Geonames.org (cc-by)