Kleinfregatvoël
Die Kleinfregatvoël (Fregata ariel) is 'n voël en 'n seldsame besoeker aan die ooskus van Suid-Afrika en word gewoonlik na somersiklone gesien. Die voël is 70 – 82 cm groot en weeg 700 - 900 g met 'n vlerkspan van 1.8 - 2.1 meter. Daar broei 'n 1000 pare op Europa-eiland. In Engels staan die voël bekend as Lesser frigatebird.
Kleinfregatvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. ariel
|
Binomiale naam | |
Fregata ariel (Gray, 1845)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Fregata ariel". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)