Klingon taal
kunsmatige taal gemaak vir Star Trek
Klingon is 'n kunsmatige taal van die klingonbeskawing in die wetenskapsfiksie-vermaakkonsessie Star Trek.
In 1996 was daar omtrent 12 mense wat die taal vlot kon praat.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Volgens Lawrence Schoen, direkteur van die Klingon Taalinstituut. Wired 4.08: Dejpu'bogh Hov rur qablli!*
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klingon taal.