Kliprivier, KwaZulu-Natal
- Vir ander gebruike van die term Kliprivier, sien Kliprivier.
Die Kliprivier is 'n sytak van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Die rivier ontspring aan die westekant van KwaZulu-Natal, vloei aanvanklik ooswaarts en swaai dan suid. Dit vloei in die Windsordam en dan weer oos. Die rivier gaan deur die middedorp van Ladysmith en sluit daarna by die Tugelarivier aan.
Kliprivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Oorsprong-hoogte | 791 m |
(samevloei met Tugelarivier) | |
Koördinate: 28°39′55″S 29°57′43″O / 28.66528°S 29.96194°O |
Bron
wysig- South Africa Road Atlas. MapStudio. ISBN 978-1-77026-154-9