Windsordam
Die Windsordam in KwaZulu-Natal is oorspronklik gebou om oorstromings van Ladysmith deur die Kliprivier te voorkom, maar die opbou van slik het weldra sy doeltreffendheid ingeperk. Die Windsordam is in 1950 in gebruik geneem met 'n kapasiteit van 772 kubieke meter (27 300 vt3) en 'n oppervlakte van 0,826 vierkante kilometer (0,319 vk. m.). Die damwal is 17 meter (56 vt) hoog.
Windsordam | |
---|---|
Windsordam
| |
Amptelike naam | Windsordam |
Ligging | KwaZulu-Natal |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 28°30′07″S 29°44′17″O / 28.502°S 29.738°O |
Dam in | Kliprivier |
Doel | Wateropgaar en vloedbeheer |
Openingsdatum | 1949[1] |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 17 m |
Bakmaat | 772 m3 |
Reservoir | Windsordamreservoir |
Damoppervlak | 0,826 km2 |
Die Qedusizidam verder stroomaf in die Kliprivier is in 1997 voltooi om die taak van vloedbestuur oor te neem.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "The problem of flooding in Ladysmith, Natal, South Africa". Engineering Geology Special Publications (in Engels). Geological Society, London. 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2009. Besoek op 8 September 2008.
- ↑ http://www.info.gov.za/otherdocs/1998/gov-rep.htm.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |