Qedusizidam
Die Qedusizidam is 'n grondvultipe dam geleë in die Kliprivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die dorp Ladysmith. Dit is in 1997 gebou en dien hoofsaaklik as waterstoor en vloedreguleerder. Die gevaarpotensiaal van die dam is hoog (3).
Qedusizidam | |
---|---|
Amptelike naam | Qedusizidam |
Ligging | KwaZulu-Natal |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 28°32′31″S 29°44′41″O / 28.54194°S 29.74472°O |
Dam in | Kliprivier |
Doel | Wateropgaar en vloedbeheer |
Openingsdatum | 1998 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 24,3 m |
Lengte van wal | 1 437 m |
Bakmaat | 194 000 000 m3 |
Reservoir | Qedusizidamreservoir |
Opvanggebied | 1 585 km2 |
Damoppervlak | 2 513 ha |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |