Knapsakrivier
Die Knapsakrivier is 'n spruit wat in die suide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit vloei in die Vanderkloofdam in, dus is dit 'n sytak van die Oranjerivier.
Knapsakrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding | Vanderkloofdam |
Monding-hoogte | 1 187 m |
Koördinate: 30°11′28″S 24°57′42″O / 30.19111°S 24.96167°O |