Die Koekoekvink (Anomalospiza imberbis) is 'n skaars standvoël in Zimbabwe of 'n broeiende somertrekvoël in oop grasveld, veral naby vogtige gebiede. Hulle kom soms in groot swerms voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 20 - 23 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cuckoo Finch.

Koekoekvink
Midmar Wildreservaat, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anomalospiza

Shelley, 1901
Spesie:
A. imberbis
Binomiale naam
Anomalospiza imberbis
(Cabanis, 1868)
Sinonieme

Crithagra imberbis Cabanis, 1868

Koekoekvink in Polokwane, Limpopo

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anomalospiza imberbis

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Anomalospiza imberbis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)