Koffie, koffie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
"Koffie, koffie" is die Afrikaanse weergawe van die Duitse volksliedjie "Bier her, bier her", wat veral op die Münchense volksfees die Oktoberfest gewild is. Dit is as lied 223 in die FAK-sangbundel opgeneem.[1]
"Koffie, koffie" | ||||
Genre | Afrikaanse volksmusiek | |||
Woorde | Tradisioneel | |||
Melodie | Volkswysie | |||
Verwerking | Chris Lamprecht[1] | |||
Oorsprong | ||||
Taal/land | Duits | |||
Titel | "Bier her, bier her" | |||
|
Afrikaanse woorde
wysigKoffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!
Koffie, koffie, anders val ek om!
Bly die koffie in die rugsak
sal ek net hier inmekaar sak.
Koffie, koffie, anders val ek om, jo-ho!
Duitse woorde
wysigBier her, Bier her, oder ich fall um, juchhe!
Bier her, Bier her, oder ich fall um!
Soll das Bier im Keller liegen
Und ich hier die Ohnmacht kriegen?
Bier her, Bier her, oder ich fall um!
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "FAK-sangbundel aanlyn". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2017. Besoek op 14 Mei 2017.