Kolberg (Vrystaat)
Die Kolberg is 'n bergpiek suid van Bethlehem en wes van Clarens in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is 'n deel van die Rooiberge.
Kolberg | |
---|---|
Ligging | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 119 meter bo seevlak |
Reeks | Rooiberge |
Koördinate | 28°24′25″S 28°11′04″O / 28.407°S 28.18447°O |
Bergtipe | Bergpiek |
Ligging van die Kolberg in die Oos-Vrystaat |