Kollum
Kollum (Wes-Fries: Kollum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 10 km suidoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 5 575 inwoners (2019).
Kollum | |
---|---|
Dorp | |
St. Maartenskerk | |
Ligging van Kollum in Friesland | |
Koördinate: 53°16′44″N 6°09′04″O / 53.279°N 6.151°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 575 |
Poskode | 9290 – 9291 |
Webwerf | Webwerf Kollumerland |
Bevolking
wysig1999 | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | 2006 | 2007 | 2012 | 2013 | 2014 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
5 664 | 5 676 | 5 692 | 5 752 | 5 789 | 5 613 | 5 621 | 5 654 | 5 654 | 5 525 | 5 477 | 5 521 |
Kerke
wysig-
Sint-Maartenskerk
-
Oosterkerk (gereformeerde kerk uit 1925)
-
De Kandelaar uit 1941
Verenigings
wysig- Sokkervereniging Kollum
- Triumphera – vlugbal
- Watersportvereniging Kollum
- KTC – Kollumer Tennisklub
- Tamboer, -Lyra, -Majorettekorps Kollum
- Badmintonclub Kollum
Eksterne skakel
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kollum.