Kom-Komrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kom-Komrivier is 'n spruitjie wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Kom-Komrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 709 m |
Koördinate: 32°49′0″S 25°59′0″O / 32.81667°S 25.98333°O |