Komapiti
Die Komapiti is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Komapitispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin.
Komapiti | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Mbiyamitirivier |
Oorsprong-hoogte | 396 m |
Koördinate: 25°10′26.7″S 31°25′8″O / 25.174083°S 31.41889°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.