Komsomolski (Astrachan-oblast)
Komsomolski (Russies: Комсомольский) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die Achtoeba Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Komsomolski Комсомольский | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°51′26″N 47°56′18″O / 46.85722°N 47.93833°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 1 175 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416152 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Komsomolski 1 183 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 813 | 68,7% |
Russe | 273 | 23,1% |
Tartare | 45 | 3,8% |
Nogais | 17 | 1,4% |
Oekraïners | 8 | 0,7% |
Ander groepe | 27 | 2,3% |
Totaal | 1 183 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Augustus 2023.