Koninklike Maleisiese Lugmag
Die Koninklike Maleisiese Lugmag (Engels: Royal Malaysian Air Force), is die lugvaarttak van die Maleisiese gewapende magte.
Koninklike Maleisiese Lugmag | |
---|---|
Vaandel van die Koninklike Maleisiese Lugmag
| |
Gestig | 1920 |
Land | Maleisië |
Onderdeel van | Maleisiese Gewapende Magte |
Tipe | Lugmag |
Opperbevelvoerder | Sultan Ahmad Shah van Pahang |
Hooftitel | Hoof van die Lugmag |
Hoofnaam | Generaal Rodzali Daud |
Aantal lede | 15 000 aktiewe personeel[1] |
Leuse | Sentiasa di Angkasaraya (Afrikaans: Altyd in die lugruim) |
Mars | "Perwira di Angkasa" (Offisiere in die lug) |
Kleur | Vlootblou, Majablou |
Die RMAF se hoofdoel is lugverdediging en lugoorheersing van Maleisiese grondgebied. Die mag beskik oor 'n unieke mengsel van moderne Amerikaans-, Europees- en Russies-geboude vliegtuie.
Verwysings
wysig- ↑ "Malaysian Armed Forces" (in Engels). GlobalSecurity.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |