Konsertina
'n Konsertina (ook wel 'n krismiswurm genoem) is 'n draagbare musiekinstrument wat in die hande gehou word. Dit het knoppies vir klawers en 'n blaasbalk wat die lug oor metaaltongetjies blaas. Die instrument vorm deel van die instrumente wat gebruik word om Boeremusiek te maak.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Konsertina (Kalie se Boeremusiek) Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Konsertina.