Kontinent
Groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm
'n Kontinent is 'n groot aaneenlopende landmassa wat 'n relatiewe selfstandige geheel vorm en natuurlike grense het. Die planeet aarde het die volgende kontinente (gelys volgens grootte):
- Asië (ongeveer 43 608 000 km²)
- Afrika (ongeveer 30 335 000 km²)
- Noord-Amerika (ongeveer 25 349v000 km²)
- Suid-Amerika (ongeveer 21 069 501 km²)
- Antarktika (ongeveer 13 661 000 km²)
- Europa (ongeveer 10 498 000 km²)
- Oseanië (ongeveer 9 008 458 km²)
Foto's
wysig-
Geanimeerde kleur-kode kaart wys die onderskeie kontinente. Afhangende van die metode en model wat gebruik word, kan sekere kontinente as gekonsolideerd of verder onderverdeel beskou word. Byvoorbeeld: Eurasië word gereeld onderverdeel in Europa en Asië (rooi kleure), terwyl Noord- en Suid-Amerika somtyds as die Amerikas kontinent (groen kleure) bekend staan.
-
Dymaxion-kaart wys landmassa as byna een aaneenlopende kontinent.
-
Tektoniese plate onder die kontinente en oseane.
Aantal kontinente
wysigDaar is verskeie maniere om die kontinente van mekaar te onderskei:
Modele | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
7 kontinente [1][2][3][4][5][6] |
||||||||
6 kontinente [7][2][8] |
||||||||
6 kontinente |
||||||||
5 kontinente [9][10][11] |
||||||||
5 kontinente |
||||||||
4 kontinente |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ The World – Continents Geargiveer 21 Februarie 2006 op Wayback Machine, Atlas of Canada
- ↑ 2,0 2,1 "Continent". Encyclopædia Britannica. 2006. Chicago: Encyclopædia Britannica, Inc.
- ↑ World, National Geographic – Xpeditions Atlas. 2006. Washington, DC: National Geographic Society.
- ↑ The New Oxford Dictionary of English. 2001. New York: Oxford University Press.
- ↑ "Continent Geargiveer 28 Oktober 2009 op Wayback Machine". [[Encarta|MSN Encarta Online Encyclopedia 2006]].
- ↑ "Continent". McArthur, Tom, ed. 1992. The Oxford Companion to the English Language. New York: Oxford University Press; p. 260.
- ↑ "Continent". The Columbia Encyclopedia. 2001. New York: Columbia University Press – Bartleby.
- ↑ "Continent". McGraw-Hill Concise Encyclopedia of Earth Science (extracted from online McGraw-Hill Encyclopedia of Science and Technology). 2005. New York: McGraw-Hill Professional; pp. 136-7.
- ↑ The Olympic symbols. Geargiveer 7 Maart 2008 op Wayback Machine International Olympic Committee. 2002. Lausanne: Olympic Museum and Studies Centre. The five rings of the Olympic flag represent the five inhabited, participating continents (Africa, America, Asia, Europe, and Oceania Geargiveer 23 Februarie 2002 op Wayback Machine); thus, Antarctica is excluded from the flag. Also see Association of National Olympic Committees: [1] Geargiveer 22 April 2019 op Wayback Machine [2] Geargiveer 6 September 2018 op Wayback Machine [3] [4] [5]
- ↑ Océano Uno, Diccionario Enciclopédico y Atlas Mundial, "Continente", page 392, 1730. ISBN 84-494-0188-7
- ↑ Los Cinco Continentes (The Five Continents), Planeta-De Agostini Editions, 1997. ISBN 84-395-6054-0