Koopmansfontein is 'n spoorweghalte en klein nedersetting op die R31-provinsiale pad in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is moontlik vernoem na 'n Griekwa met die naam van Koopman. Die nedersetting is sowat 20 km noordwes van Ulco.

Koopmansfontein
Koopmansfontein is in Noord-Kaap
Koopmansfontein
Koopmansfontein
Koördinate: 28°14′0″S 24°2′0″O / 28.23333°S 24.03333°O / -28.23333; 24.03333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistriksmunisipaliteitFrances Baard
Plaaslike MunisipaliteitDikgatlong
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

wysig
  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.