R31 (Suid-Afrika)

Die R31 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Kimberley met die Namibiese grens verbind via Kuruman en Hotazel. Dit is medebeskryf met die R360 tussen Askham en Andriesvale. [1]

Provinsiale roete R31 shield

Provinsiale roete R31
Roete-inligting
Onderhou deur NKDPOW
Lengte641 km (398 mi)
Belangrike aansluitings
Wespunt C16 by die Namibiese grens naby Rietfontein
  N14 in Kuruman
N8 naby Kimberley
Oospunt N12 naby Kimberley
Ligging
StedeAndriesvale
Van Zylsrus
Hotazel
Kuruman
Daniëlskuil
Barkly-Wes
Kimberley
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R30R33

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.