Andriesvale

gehug in Suid-Afrika, ongeveer 200 km noord van Upington

Andriesvale is 'n nedersetting, ongeveer 200 km noord van Upington. Die R31-provinsiale pad en die R360-streekroete gaan deur Andriesvale. Net oos van Andriesvale is Askham, en na die noorde in Botswana, is Bokspits.

Mense van Andriesvale in 2015

26°56′11″S 20°39′31″O / 26.93639°S 20.65861°O / -26.93639; 20.65861