Koppiesdam
Koppiesdam is 'n dam in die Renosterrivier, by Koppies, Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika. Dit is in 1911 gebou en sy hoofdoel is vir landboubesproeiing en huishoudelike gebruik.
Koppiesdam | |
---|---|
Ligging | Naby Koppies |
Provinsie/Land | Vrystaat, Suid-Afrika |
Koördinate | 27°14′38″S 27°41′02″O / 27.2438°S 27.6838°O |
Dam in | Renosterrivier |
Doel | Besproeiing en huishoudelik |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boog-gravitasiedam |
Hoogte van wal | 25 m |
Lengte van wal | 2 309 m |
Bakmaat | 42 311 000 m3 |
Opvanggebied | 2 155 km2 |
Damoppervlak | 1 140 ha (11,4 km2) |