Koraalnaakslak
Die Koraalnaakslak (Phyllodesmium serratum) is 'n seedier wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Die slak word tot 4 cm lank. Die slak het nie 'n skulp nie. Die liggaam is oortrek met lang, helderrooi of oranje kleurige uitsteeksels met 'n neonblou glans. Daar is 'n wit streep wat op die rug loop van kop tot tone. Die helder kleure waarsku roofdiere dat hulle giftig mag wees of sleg mag proe. Die slak leef in rotspoele en benedegetyriwwe. Hulle vreet seewaaiers en sponse.
Koraalnaakslak | |
---|---|
Phyllodesmium serratum, Izu, Japan | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | klade Heterobranchia
klade Euthyneura klade Nudipleura klade Nudibranchia klade Dexiarchia klade Cladobranchia klade Aeolidida |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. serratum
|
Binomiale naam | |
Phyllodesmium serratum (Baba, 1949)
| |
Sinonieme | |
|
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koraalnaakslak.