Koringblom
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die koringblom (Scabiosa africana) is 'n meerjarige blomplant wat blom vanaf September tot Februarie. Die plant is endemies aan die Wwes-Kaap. Die plant is 'n vinnige groeier met 'n grysgroen loof en mooi ligpers blommetjies aan lang stele. Die plant kan ook as 'n grondbedekker gebruik word. Dit benodig vol son en matig water.
-
Bos
Koringblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. africana
|
Binomiale naam | |
Scabiosa africana L., (1762)
| |
Sinonieme | |
|
Bron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Scabiosa africana. |
- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- Plants of the World Online