Kostjoebe
Kostjoebe (Russies: Костюбе, Kasaks: Қостөбе) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpiese Kasakse naam is "paar heuwels".
Kostjoebe Костюбе | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°26′00″N 48°26′08″O / 46.43333°N 48.43556°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 528 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416170 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Kostjoebe 522 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 489 | 93,7% |
Tsjetsjniërs | 16 | 3,1% |
Tartare | 7 | 1,3% |
Turke | 6 | 1,1% |
Russe | 4 | 0,8% |
Totaal | 522 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.