Kraalkriedoring
Die Kraalkriedoring (Lycium afrum) is 'n klein boom wat endemies is in gebiede met kusstruikbos in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.
Kraalkriedoring | |
---|---|
Blom | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Lycium |
Spesie: | L. afrum
|
Binomiale naam | |
Lycium afrum L., (1753)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 669.2.[1]
Fotogalery
wysig-
Groeivorm
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kraalkriedoring.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kraalkriedoring