Kranspoort
Kranspoort is 'n dorp in die Makhado Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.
Kranspoort | |
---|---|
Koördinate: 23°4′0″S 29°28′19″O / 23.06667°S 29.47194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Makhado |
Kranspoort was 'n sendingstasie van die Nederduitse Gereformeerde Kerk sedert die vroeë 1900s.