Kretinga
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kretinga (Duits: Crottingen, Krottingen, Krettingen) is 'n dorp in die weste van Litaue. Dit is in die voormalige Koerse streek Megowe geleë. Dit le 11 km van die Oossee-oord Palanga en 25 km van die hawestad Klaipėda. Dit is die hoofstad van die distrik van Kretinga.
Ligging in Litaue | Wapen |
Vlag | |
Land | Litaue |
Koördinate | 55°53′N 21°15′O / 55.883°N 21.250°O |
Stigting | 1253 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1609 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 989 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 21 460 |
- Bevolkingsdigtheid | 46/vk km |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Burgemeester | Juozas Mažeika |
Amptelike Webwerf | www.kretinga.lt |
Geskiedenis
wysigDie plek word die eerste keer as Cretyn genoem in 1253. Etimologies word die naam met "kritus" (moeras) verbind.
Persoonlikhede
wysig- Uniforme Beinoras (* 1987), skaakspeler
- Berek Joselewicz (1764–1809), Joodse Kolonel in die Poolse weermag tydens die Kosciuszko-opstand
- Hans Lipschis (* 1919), lid van die Waffen-SS in die Auschwitz-konsentrasiekamp
- Justina Vitkauskaitė (* 1978), politikus
- Valdas Trakys (Gebore 1979), sokkerspeler
Literatuur
wysig- Heinrich A. Kurschat: Das Buch vom Memelland, Siebert Oldenburg 1968.
- Hans Mortensen: Litauen, Grundzüge einer Landeskunde, Hamburg 1926.
- Wolfgang P. Schmid (Hrsg): Nehrungskurisch, Sprachhistorische und instrumentalphonetische Studien zu einem aussterbenden Dialekt, Stuttgart 1989.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kretinga.
- Amptelike webwerf