Kromdraaispruit
Die Kromdraaispruit is 'n kort sytak van die Wilgerivier wat op sy beurt by die Olifantsrivier aansluit. Dit vloei deur die Kromdraaidam.
Kromdraaispruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Oorsprong | 5 km noord van Leandra |
Monding | Wilgerivier |
Monding-hoogte | 1 538 m |
Koördinate: 26°13′25″S 28°53′47″O / 26.22361°S 28.89639°O |
Oorsprong
wysigKoördinate: 26°19′05″S 28°55′41″O / 26.31815°S 28.92792°O
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Kromdraaispruit se monding in die Kromdraaidam. by Geonames.org (cc-by)