Maak hoofkeuseskerm oop

Leandra is 'n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika by die N17 nasionale pad. Die dorpie is 20 km wes van Kinross. Die naam is 'n samestelling van twee woongebiede naamlik Leslie en Eendrag.

Leandra
Ligging van Leandra op 'n kaart (Mpumalanga)
Leandra
Leandra
 Leandra se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 26°22′S 28°55′O / 26.367°S 28.917°O / -26.367; 28.917Koördinate: 26°22′S 28°55′O / 26.367°S 28.917°O / -26.367; 28.917
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distrik Gert Sibande
Munisipaliteit Govan Mbeki
Oppervlak[1]
 - Dorp 9,63 km²  (3,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 2 023
 - Digtheid 210/km² (543,9/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 41.7%
 • Indiër/Asiër 10.8%
 • Kleurling 1.6%
 • Swart 43.7%
 • Ander 2.3%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 39.0%
 • Zoeloe 23.9%
 • Engels 17.3%
 • Ndebele 5.7%
 • Ander 14.2%
Poskode (strate) 2265
Poskode (posbusse) 2265
Skakelkode(s) 017

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Leandra". Sensus 2011.