Kropiwnitski
stad in die Oekraïne
Kropiwnitski (Oekraïens: Кропивницький) is 'n stad in die Oekraïne, met 'n bevolking van omtrent 239 400 in 2007. Die stad se bynaam is Klein Parys.
Kropiwnitski in die Oekraïne | Wapen |
Vlag | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Kirowohrad-oblast |
Koördinate | 48°30′13″N 32°15′47″E / 48.50361°N 32.26306°O |
Stigting | 1754 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 103 vk. km |
Hoogte bo seevlak | 124 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 239 400 |
- Bevolkingsdigtheid | 2,324/vk. km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Andrij Rajkowitsj |
Amptelike Webwerf | kr-rada.gov.ua |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kropiwnitski.