Maak hoofkeuseskerm oop

Kirowohrad-oblast (Oekraïens: Кіровоградська область) of Kirowograd-oblast is 'n oblast in die middel van Oekraïne. Kropiwnitski (voorheen bekend as Elisawetgrad, Kirowohrad[1]) is die hoofstad en met 243 duisend inwoners, die grootste stad in die oblast.

Kirowohrad-oblast
Кіровоградська область
Die ligging van Kirowohrad-oblast in Oekraïne
Die ligging van Kirowohrad-oblast in Oekraïne
Politieke status
Land Vlag van Oekraïne Oekraïne
Regering
Hoofstad Kirowohrad
Bevolking
Totaal 1 057 951
Volgorde 25ste
Statistiek
Oppervlakte 24 588km²
Volgorde 15de
Tydsone OET (+2)
Somertyd OEST (+3)
Amptelike tale Oekraïns
Webtuiste kr-admin.gov.ua
Wapen en vlag
Coat of Arms of Kirovohrad Oblast.svg

Flag of Kirovohrad Oblast.svg

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Sien ookWysig

VerwysingsWysig