Soemi-oblast
Soemi-oblast (Oekraïens: Сумська область) is 'n oblast in noordoostelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast, Soemi, het ongeveer 271 000 inwoners in 2012 gehad.[1]
Soemi-oblast Сумська область | ||||
Die ligging van Soemi-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Soemi | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 221 368 | |||
Volgorde | 19de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 23 834km² | |||
Volgorde | 16de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | state-gov.sumy.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
wysig- Tale (2001-sensus): Oekraïens (83,3%), Russies (15,5%), Wit-Russies (0,1%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (88,8%), Russe (9,4%), Wit-Russe (0,3%).
Sien ook
wysigVerwysings
wysigDeelgebiede van Oekraïne | |||||||
|