Tsjerkasi-oblast
Tsjerkasi-oblast (Oekraïens: Черкаська область) is 'n oblast in sentrale Oekraïne. Die hoofstad van die oblast is Tsjerkasi.
Tsjerkasi-oblast Черкаська область | ||||
Die ligging van Tsjerkasi-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Stigting | 7 Januarie 1954 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Tsjerkasi | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 335 064 | |||
Volgorde | 15de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 20 900km² | |||
Volgorde | 18de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.oda.ck.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
wysig- Tale (2001-sensus): Oekraïens (92,5%), Russies (6,7%), Wit-Russies (0,1%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (93,1%), Russe (5,4%), Wit-Russe (0,3%).
Sien ook
wysigVerwysings
wysigDeelgebiede van Oekraïne | |||||||
|