Loehansk-oblast
Loehansk-oblast (Oekraïens: Луганська область, Russies: Луганская область) is die mees oostelike van die 24 oblaste in Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Loehansk. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.[1] In 2014 het Russiese separatiste die Volksrepubliek Loehansk uitgeroep en van Oekraïne weggebreek. Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deur Rusland beset en op 30 September 2022 in weerwil van internasionale reg geannekseer.[2]
Loehansk-oblast Луганська область | ||||
Die ligging van Loehansk-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne (de jure) Rusland (de facto) | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Loehansk | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 2 246 884 | |||
Volgorde | 7de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 26 684km² | |||
Volgorde | 10de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns, Russies (streektaal) | |||
Webtuiste | loga.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Demografie
wysig- Tale (2001-sensus): Russies (68,8%), Oekraïens (30%), Belarussies (0,1%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (58,0%), Russe (39,1%), Belarusse (0,8%).
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) /www.kyivpost.com
- ↑ (en) "With 143 Votes in Favour, 5 Against, General Assembly Adopts Resolution Condemning Russian Federation's Annexation of Four Eastern Ukraine Regions". Verenigde Nasies. 12 Oktober 2022. Besoek op 23 Junie 2023.
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|